Blog

Emil & Monet Proposal

 

Monet & Emil julle groot dag is hier!  Kan nie glo ek het net nou die dag die voorreg gehad om hierdie spesiale verlowing te kon afneem vir julle nie.  Julle twee is perfek vir mekaar gemaak en ek wens vir julle nog jare sê vreugde en liefde.  Ons sien vreeslik uit om vandag julle groot dag vas te vang en te beleef.