Blog

Hanlie 1st Birthday

 

Henlie dit is so lekker om elke jaar julle fotos te kan doen!  Baie geluk liefste Hanlie met jou eerste verjaarsdag, ek kan nie glo ek het net nou die dag jou nog toegedraai in kombersies vir jou geboorte sessie nie en nou is jy al 1 jaar oud!