Blog

Shanè & Renier Engagement

 

in die Karoo is waar jou hart lê ….

 

 

Shanè & Renier dit was ‘n fees om hierdie sessie vir julle te kon doen tussen die karoo bossies en stilte.  Dankie vir ‘n heerlike kuier by julle op die plaas. Ek sien uit na julle troudag volgende jaar.