
Vivian & Oubaas Engagement
Vivienne & Oubaas – julle is perfek vir mekaar gemaak. Dit was so spesiaal om hierdie sessie vir julle op die plaas te kon doen. Ek sien uit na julle groot dag die 11de Desember 2021