Blog

Mia & Marcel Wedding Day

 

Elke pot het sy deksel.. julle twee is perfek vir mekaar gemaak. Mia & Marcel ek is so opgewonde vir die res van julle reis saam, en dit was so lekker om ‘uiteindelik’ julle groot dag te kon vasvang!  Hierdie woorde het my aan julle twee laat dink:

 

“A successful marriage requires falling in love many times, always with the same person.” – Mignon McLaughlin

 

Venue – Diamant Estate

Balloons – Cape Town Balloon Co

Catering – Red Pepper Catering

Photo Booth – Gold Otter Media 

DJ – Songbird

Hair & Makeup – Prentjie Mooi Grimering