
Ackermann Family
Anneke & Henry dis was so lekker om by julle op die plaas te kom kuier en julle saam met wollie en die karoo vlaktes te kon afneem, julle is ‘n pragtige gesin!