Chantelle & Abrie Engagement
Abrie & Chantelle julle is vir mekaar gemaak, ek sien so uit na julle groot dag volgende jaar Maart! Make-up - Moray Visser
Van der Merwe Family
'n Ware voorreg om elke jaar hierdie mooi gesin te kan afneem x Michelene & Marnus julle is besonders!
De Villiers Family
Manya & Pierre dit was so spesiaal om hierdie sessie vir julle te kon doen, Lene is pragtig!
Barnard Maternity
De Vries & Sonette ons is so opgewonde saam julle! Julle gaan die beste ouers wees xx Location - Nelspruit
Wilding Family
“The family is one of nature’s masterpieces.” – George Santayana
Hodsdon Family
Carike & Jacques julle is twee ongelooflike mense! Dankie vir die lekker kuier en foto sessie by julle. Location - The Rest, Nelspruit
van Zyl Family
Candice your family is stunning, I am so glad I could meet you! Looking forward to our next shoot. Location Nelspruit
Leroné & Mauritz Couple
Leroné & Mauritz, our gorgeous Warwick Wine Estate competition couple winners, thank you for the fun session!
Venter Family & Maternity
Carmen dit was so lekker om weer julle gesin te kon afneem tydens my Nelspruit week. Hoop julle geniet elke oomblik saam daardie nuwe klein lyfie!
De Beer Family
“Having children just puts the whole world into perspective. Everything else just disappears.” - Kate Winslet
Louwrens Family
"Being a family means you are a part of something very wonderful. It means you will love and be loved for the rest of your life." - Lisa Weed
Schlemmert Family
“Because when I look at you, I can feel it. And I look at you and I’m home.” - Finding Nemo
Kirsten Family
"My love for you could stretch around the world countless times, and when the world is covered, my love could stretch through the galaxy forever moving on." Lara dit was so lekker gewees om julle te kon hê voor my lens, jou gesin is pragtig!
Mia Christening
“On this day of baptism may God, who loves us all, smile lovingly upon this child, so innocent and small… and may he guide this girl throughout the years ahead as blessings light the pathway where those tiny feet are led.”
Relier Design – Meet the maker
The lady behind the successful brand - Relier Design, what a fun shoot this was with you Chantal!
Louw Family
Rejoice with your family in the beautiful land of life.” –Albert Einstein
FG & Marike Maternity
Liefste FG & Marika ek is so opgewonde saam met julle! Julle gaan die beste ouers wees xx
Monique & Bartho Engagement
Sien uit om binnekort hierdie twee mooi mense se groot dag vastevang! Geluk met jou verjaarsdag vandag Bartho, mag dit 'n mooi jaar vir jou wees.
Sebastiaan 4th Birthday Celebration
So 'n voorreg om jaarliks hierdie ongelooflike gesin af te kan neem, julle voel soos familie! Baie geluk Sebas ???? jy raak nou te vinnig groot.
Jana Matric Farewell
Jana jy is nie net ongelooflik mooi buite nie maar binne ook! Mag al jou drome waar word. Sterkte met die res van jou eksamens.
Tia Matric Farewell
Tia dit is so lekker om te sien hoe jy gegroei het van 16-18 jaar! Jy is 'n pragtige jong dame.
Chane Matric Farewell
Liefste Chané, dankie vir al die lag saam julle. Jy het ongelooflik gelyk!
Zoe Matric Farewell
Gorgeous Zoe this quote made me think of you! "To me, beauty is natural beauty. If you're naturally yourself, you're beautiful." Young M.A Hair & Makeup Martie Olivier
Stemmet Family
“Stay true to yourself. An original is worth more than a copy.” ― Suzy Kassem
Emma Matric Farewell
Emma dit was 'n fees om jou afteneem, jy lyk pragtig!
Mariska Matric Farewell
Liefste Mariska ek is mal oor jou rok en die kleur pas jou perfek! Hoop julle het 'n lekker matriek dans gehad. Sterkte met julle eksamens wat voorlê
Pippa Matric Farewell
Pippa jy lyk soos 'n droom! Hoop jy het die beste aand gehad.
Mari Matric Farewell
Mari dit was so lekker om hierdie sessie vir jou te kon doen, jy het pragtig gelyk!
Emil & Monet Proposal
Monet & Emil julle groot dag is hier! Kan nie glo ek het net nou die dag die voorreg gehad om hierdie spesiale verlowing te kon afneem vir julle nie. Julle twee is perfek vir mekaar gemaak en ek wens vir julle nog jare sê vreugde en liefde. Ons sien vreeslik uit om vandag
Spamer Family
Wat ’n voorreg om ’n stukkie van julle ongelooflike reis te kon vasvang
Janice & Andrew Engagement
Janice & Andrew you are magical! I cannot wait for your wedding day in February next year.
City Bride Styled Shoot Part 2
We collaborated with the following friends to create this look: Dress - Charlotte Francina Designs Make-up - Klara Gilbert Make-up Artistry Earrings - Reliér Design Model - Nita de Jager Flowers - Pretty in Stains
City Bride Styled Shoot Part 1
We collaborated with the following friends to create this look: Dress - Charlotte Francina Designs Make-up - Klara Gilbert Make-up Artistry Earrings - Reliér Design Model - Holly Hayes Flowers - Pretty in Stains
Hanlie 1st Birthday
Henlie dit is so lekker om elke jaar julle fotos te kan doen! Baie geluk liefste Hanlie met jou eerste verjaarsdag, ek kan nie glo ek het net nou die dag jou nog toegedraai in kombersies vir jou geboorte sessie nie en nou is jy al 1 jaar oud!